Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 22 Januarie 2008[1] |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur in rooi, wit en swart met die takbir in groen op die middelste wit baan. |
Die nasionale vlag van Irak (Arabies: علم العراق) is op 22 Januarie 2008 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in rooi, wit en swart met die takbir in groen Koefiese skrif op die middelste wit baan.